| hoendereier [boodskap #152553] |
So., 16 Augustus 2026 17:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hoendereier
Afbreking: hoen•der•ei•er
Samestelling: hoender + eier
Selfstandige naamwoord: hoendereier
Meervoud: hoendereiers
Verkleinwoord: hoendereiertjie
Meervoud van verkleining: hoendereiertjies
Betekenis:
• 'n Eier wat deur 'n hoenderhen gelê is.
Gebruik:
• Die haelkorrels was so groot soos hoendereiers.
Hiperoniem:
• voëleier
Vertaling:
Engels: chicken egg
Nederlands: kippenei, hoenderei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|