Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Re: Hiking Trails in South Africa
Re: Hiking Trails in South Africa [boodskap #60] Wed, 29 November 2000 18:07
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die woord Afrikaans beteken seker niks vir jou nie? Daarom beteken jou
engels ook niks vir my nie! :-)
Hou die nuus groep waarvoor dit bedoel is! NUUS en nie advertensies nie
DANKIE
Alles is vol advertensies en mens raak naderhand so 'n bietjie G..vol.
Probeer 'n Stapper nuusgroep waar mense dit wil sien.

"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8vrjac$33v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dear fellow hiker,
>
> Visit my site about hiking trails in Southern Africa. It covers an indepth
> look at over 70 of the most popular trails in South Africa including the
> fish river canyon. This is a must for every nature lover.
>
> Visit it at http://home.intekom.com/hiking
>
> 20 Hugenoot Street
> Springfontein, 9917
> South Africa
>
> E-mail: hik...@intekom.co.za
>
Vorige onderwerp: Staproetes in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Voetslaan roetes in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:22:22 UTC 2024