Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewysbaar
bewysbaar [boodskap #152522] Do., 13 Augustus 2026 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26116
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bewysbaar
Afbreking: be•wys•baar
Samestelling: bewys + -baar


Byvoeglike naamwoord: bewysbaar
Attributief: bewysbare

Betekenis:
• Wat bewys kan word; deur bewyse as waar of onwaar aangetoon kan word.

Gebruik:
• Die bewerings is ongelukkig nie bewysbaar nie.
• Verdere navorsing word gedoen om 'n bewysbare verband te vind.

Sinoniem:
• aantoonbaar
• verifieerbaar

Antoniem:
• onbewysbaar

Afgelei:
• bewysbaarheid

Vertaling:
Engels: provable, verifiable, demonstrable
Nederlands: bewijsbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 15:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beïnvloeding
Volgende onderwerp: inryg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 18:07:02 UTC 2026