| beïnvloeding [boodskap #152521] |
Do., 13 Augustus 2026 14:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
beïnvloeding
Afbreking: be•ïn•vloe•ding
Samestelling: beïnvloed + -ing
Selfstandige naamwoord: beïnvloeding
Meervoud: beïnvloedinge, beïnvloedings
Betekenis:
• Die handeling van beïnvloed: die invloed wat op iets of iemand uitgeoefen word.
Gebruik:
• Donasies aan politieke partye lei dikwels tot onbehoorlike beïnvloeding.
Sinoniem:
• aanmoediging
• inwerking
Vertaling:
Engels: influence, influencing
Nederlands: beïnvloeding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|