Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » defensief
defensief [boodskap #152520] Do., 13 Augustus 2026 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26116
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
defensief
Afbreking: de•fen•sief


Byvoeglike naamwoord: defensief
Attributief: defensiewe

Betekenis:
• Wat gevaar afskerm; teen aanvalle verdedig.

Gebruik:
• Die span het baie defensief gespeel.
• NAVO is hoofsaaklik 'n defensiewe alliansie, maar het Joego-Slawië in 1999 gebom.

Sinoniem:
• afwerend
• verdedigend

Antoniem:
• aanvallend
• offensief

Vertaling:
Engels: defensive
Nederlands: defensief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: navors
Volgende onderwerp: beïnvloeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 18:07:00 UTC 2026