| verswyging [boodskap #152514] |
Do., 13 Augustus 2026 10:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26111 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verswyging
Afbreking: ver•swy•ging
Samestelling: verswyg + -ing
Selfstandige naamwoord: verswyging
Meervoud: verswyginge, verswygings
Betekenis:
• Die handeling van verswyg: die weerhouding van inligting.
Gebruik:
• Die verswyging van die waarheid is so goed soos 'n leun.
Sinoniem:
• weerhouding
• weglating
Antoniem:
• bekendmaking
• onthulling
Vertaling:
Engels: concealment, withholding, suppression
Nederlands: verzwijging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|