| opkook [boodskap #152512] |
Wo., 12 Augustus 2026 16:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26106 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
opkook
Afbreking: op•kook
Samestelling: op + kook
Werkwoord: kook op, opkook
Verlede tyd: het opgekook
Teenwoordige deelwoord: opkokend, opkokende
Verlede deelwoord: opgekookte
Betekenis:
• Om aan die kook te kry.
• Om te kook tot iets verdwyn.
• (figuurlik) Om kwaad of driftig te raak.
Gebruik:
• Sy kook die groente op.
• Al die water het opgekook.
• Tel tot tien as die woede in jou opkook.
Sinoniem:
• droogkook
• opborrel
Afgelei:
• opkoking
Vertaling:
Engels: to bring to a boil; to boil away; to boil up
Nederlands: opkoken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|