| eisend [boodskap #152497] |
Wo., 12 Augustus 2026 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26106 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
eisend
Afbreking: ei•send
Samestelling: eis + -end
Byvoeglike naamwoord: eisend
Attributief: eisende
Betekenis:
• Wat baie inspanning, aandag of tyd verg.
• Wat op 'n dwingende manier vra.
Gebruik:
• Die vertaling van tegniese stof is besonder eisend.
• As daar meer as een eisende party is, sal die geld onder hulle verdeel word.
Sinoniem:
• dwingend
• gebiedend
• vragend
Afgelei:
• spoedeisend
• veeleisend
Vertaling:
Engels: demanding, claiming
Nederlands: eisend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord eis.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|