Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rioolwater
rioolwater [boodskap #152491] Di., 11 Augustus 2026 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26086
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
rioolwater
Afbreking: ri•ool•wa•ter
Samestelling: riool + water


Selfstandige naamwoord: rioolwater
Meervoud:

Betekenis:
• Afvalwater wat riool en ander onsuiwerhede bevat.

Gebruik:
• Die dorp se rioolplaas is buite werking en die onverwerkte rioolwater word in die rivier gestort.

Sinoniem:
• afvalwater

Afgelei:
• rioolwatersuiwering

Vertaling:
Engels: sewage, sewer water
Nederlands: rioolwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 11 Augustus 2026 15:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: woestynsand
Volgende onderwerp: promosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 20:48:21 UTC 2026