| broeigroep [boodskap #152462] |
So., 09 Augustus 2026 08:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26064 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
broeigroep
Afbreking: broei•groep
Samestelling: broei + groep
Selfstandige naamwoord: broeigroep
Meervoud: broeigroepe
Verkleinwoord: broeigroepie
Meervoud van verkleining: broeigroepies
Betekenis:
• 'n Groep diere (veral voëls) wat saam broei.
Gebruik:
• 'n Broeigroep van drie volstruise behoort binne 'n jaar tussen 30 en 50 kuikens te lewer.
Vertaling:
Engels: breeding group
Nederlands: broedgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|