| gibbon [boodskap #152423] |
Wo., 05 Augustus 2026 12:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26026 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gibbon
Afbreking: gib•bon
Selfstandige naamwoord: gibbon
Meervoud: gibbons
Betekenis:
• 'n Klein mensaap van Suidoos-Asië met lang arms, wat behendig deur bome swaai, familie Hylobatidae.
Gebruik:
• Gibbons is kleiner as die groot mensape, soos die bonobo, gorilla, orangoetang, sjimpansee en mens, maar is ook stertloos.
Sinoniem:
• langarmaap
Hiperoniem:
• mensaap
• primaat
Vertaling:
Engels: gibbon
Nederlands: gibbon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 05 Augustus 2026 12:31] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|