| grootmoedigheid [boodskap #152413] |
Di., 04 Augustus 2026 14:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26008 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
grootmoedigheid
Afbreking: groot•moe•dig•heid
Samestelling: grootmoedig + -heid
Selfstandige naamwoord: grootmoedigheid
Meervoud: grootmoedighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van grootmoedig (vriendelik en vrygewig) wees.
Gebruik:
• Sy merkwaardige grootmoedigheid en bereidwilligheid om te vergewe het ons verstom.
Sinoniem:
• edelmoedigheid
• goedwilligheid
• groothartigheid
• gulhartigheid
• onselfsugtigheid
• ridderlikheid
• vriendelikheid
• vrygewigheid
• welwillendheid
Antoniem:
• kleinlikheid
• kleinsieligheid
Vertaling:
Engels: magnanimity, generosity, large‐heartedness
Nederlands: grootmoedigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|