Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Transvaler
Transvaler [boodskap #152412] Di., 04 Augustus 2026 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26008
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Transvaler
Afbreking: Trans•va•ler
Samestelling: Transvaal + -er


Selfstandige naamwoord: Transvaler
Meervoud: Transvalers
Verkleinwoord: Transvalertjie
Meervoud van verkleining: Transvalertjies

Betekenis:
• 'n Persoon van die Transvaal, 'n voormalige provinsie van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Ek is 'n Transvaler in murg en been.

Sinoniem:
• vaalpens (informeel)

Vertaling:
Engels: Transvaler, person from Transvaal
Nederlands: Transvaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woelmuis
Volgende onderwerp: grootmoedigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 18:15:08 UTC 2026