Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaskopstut
vaskopstut [boodskap #152406] Ma., 03 Augustus 2026 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vaskopstut
Afbreking: vas•kop•stut
Samestelling: vaskop + stut


Selfstandige naamwoord: vaskopstut
Meervoud: vaskopstutte

Betekenis:
• Die nommer 3-posisie in rugby, die stut aan die regterkant van die haker.

Gebruik:
• In 'n skrum bind die vaskopstut regs van die haker, met sy kop vas tussen die opposisie se haker en loskopstut se koppe.

Antoniem:
• loskopstut

Hiperoniem:
• voorspeler

Vertaling:
Engels: tighthead prop
Nederlands: tighthead prop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 04 Augustus 2026 06:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: loskopstut
Volgende onderwerp: sweetpakbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 04:02:56 UTC 2026