Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkoholbasis
alkoholbasis [boodskap #152342] Ma., 27 Julie 2026 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alkoholbasis
Afbreking: al•kohol•ba•sis
Samestelling: alkohol + basis


Selfstandige naamwoord: alkoholbasis
Meervoud: alkoholbasisse

Betekenis:
• 'n Vloeistof met alkohol as basis waarin ander bestanddele opgelos is.

Gebruik:
• Sy gebruik 'n handreinigiger met 'n alkoholbasis.
• Baie parfuums gebruik 'n alkoholbasis waarin die geurmiddels opgelos word.

Vertaling:
Engels: alcohol base
Nederlands: alcoholbasis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watergeboorte
Volgende onderwerp: drupbesproeiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 20:32:26 UTC 2026