| haarsel [boodskap #152334] |
So., 26 Julie 2026 10:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25958 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haarsel
Afbreking: haar•sel
Samestelling: haar + sel
Selfstandige naamwoord: haarsel
Meervoud: haarselle
Verkleinwoord: haarseltjie
Meervoud van verkleining: haarseltjies
Betekenis:
• 'n Gespesialiseerde sel in die binneoor wat bewegings en klanke waarneem en dit in senuwee-impulse omskakel.
• Een van die selle waaruit 'n haar opgebou is.
Gebruik:
• Beskadiging van die oor se haarselle kan tot gehoorverlies lei.
• Nuwe haarselle word deur seldeling in die haarpapil gevorm wat die haar verder na buite uitstoot.
Vertaling:
Engels: hair cell
Nederlands: haarcel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 10:36] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|