Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortpad
kortpad [boodskap #152328] Sa., 25 Julie 2026 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26246
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kortpad
Afbreking: kort•pad
Samestelling: kort + pad


Selfstandige naamwoord: kortpad
Meervoud: kortpaaie
Verkleinwoord: kortpaadjie
Meervoud van verkleining: kortpaadjies

Betekenis:
• 'n Korter en vinniger pad as die normale roete.
• (figuurlik) 'n Maklike of eenvoudiger manier om 'n doel te bereik.

Gebruik:
• Die kinders het 'n kortpad deur die veld gevat.
• Daar is geen kortpaaie na sukses nie!

Antoniem:
• langpad
• ompad

Vertaling:
Engels: shortcut
Nederlands: kortere weg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bladwyser
Volgende onderwerp: rep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 19:40:15 UTC 2026