Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvindbaar
onvindbaar [boodskap #152271] So., 19 Julie 2026 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25872
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvindbaar
Afbreking: on•vind•baar
Samestelling: on- + vindbaar


Byvoeglike naamwoord: onvindbaar
Vergrotende trap: onvindbaarder
Oortreffende trap: onvindbaarste
Attributief: onvindbare

Betekenis:
• Wat nie gevind kan word nie.

Gebruik:
• Wysheid is skaars, maar dit is nie onvindbaar nie.
• Baie mense soek nog na die onvindbare Kruger-miljoene.

Sinoniem:
• onopspoorbaar
• verlore

Antoniem:
• vindbaar

Afgelei:
• onvindbaarheid

Vertaling:
Engels: unfindable, untraceable
Nederlands: onvindbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 20 Julie 2026 06:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kleurend
Volgende onderwerp: vindbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 20 14:33:06 UTC 2026