Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draadheining
draadheining [boodskap #152262] Sa., 18 Julie 2026 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25870
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
draadheining
Afbreking: draad•hei•ning
Samestelling: draad + heining


Selfstandige naamwoord: draadheining
Meervoud: draadheinings

Betekenis:
• 'n Heining van pale en draad (dikwels doringdraad).

Gebruik:
• Die boer span 'n nuwe draadheining om sy plaas.

Sinoniem:
• draadomheining

Hiponiem:
• doringdraadheining
• steekdraadheining

Vertaling:
Engels: wire fence
Nederlands: draadafrastering, draadhekwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugvin
Volgende onderwerp: snuffelhond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 20 03:00:30 UTC 2026