| toermalyn [boodskap #152252] |
Sa., 18 Julie 2026 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25867 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toermalyn
Afbreking: toer•ma•lyn
Selfstandige naamwoord: toermalyn
Meervoud: toermalyne
Betekenis:
• 'n Gekleurd mineraal wat as halfedelsteen gebruik word.
Gebruik:
• Toermalyn is 'n siklosilikaat met algemene formule AX3Y6(BO3)3 Si6O18(O, OH, F)4. In dié formule kan A kalsium of natrium wees, X aluminium, yster, litium of magnesium, en Y aluminium, chroom of yster.
• Toermalyne kom in skakerings van swart, groen, blou, pienk en rooi voor.
Afgelei:
• toermalyntang
Vertaling:
Engels: tourmaline
Nederlands: toermalijn, tourmalijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|