Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fa
fa [boodskap #152217] Wo., 15 Julie 2026 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25872
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fa
Afbreking: fa


Selfstandige naamwoord: fa
Meervoud: fa's

Betekenis:
• Die vierde noot of solfatoon van die C-toonleer (do–re–mi–fa–sol–la–ti).

Gebruik:
Fa lê tussen mi en sol.

Sinoniem:
• F (nootnaam)

Vertaling:
Engels: fa
Nederlands: fa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mi
Volgende onderwerp: sol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 20 11:28:17 UTC 2026