| droomvanger [boodskap #152199] |
Ma., 13 Julie 2026 19:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26144 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Droomvanger.
droomvanger
Afbreking: droom•van•ger
Samestelling: droom + vanger
Selfstandige naamwoord: droomvanger
Meervoud: droomvangers
Verkleinwoord: droomvangertjie
Meervoud van verkleining: droomvangertjies
Betekenis:
• 'n Voorwerp wat slegte drome "vang" en die goeie drome deurlaat.
Gebruik:
• Volgens oorlewering kan 'n droomvanger bo iemand se bed die persoon teen slegte drome beskerm.
Vertaling:
Engels: dreamcatcher
Nederlands: dromenvanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|