| geestesarbeid [boodskap #152177] |
So., 12 Julie 2026 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geestesarbeid
Afbreking: gees•tes•ar•beid
Samestelling: gees(tes) + arbeid
Selfstandige naamwoord: geestesarbeid
Meervoud: –
Betekenis:
• Intellektuele of verstandelike inspanning.
Gebruik:
• Geestesarbeid kan 'n mens net so moeg soos fisiese arbeid maak.
Sinoniem:
• breinwerk
• dinkarbeid
• verstandswerk
Afgelei:
• geestesarbeider
Vertaling:
Engels: intellectual labour, mental work
Nederlands: geestesarbeid, intellectuele arbeid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|