Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bylas
bylas [boodskap #152160] Sa., 11 Julie 2026 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25765
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bylas
Afbreking: by•las
Samestelling: by + las


Werkwoord: las by, bylas
Verlede tyd: het bygelas
Verlede deelwoord: bygelaste

Betekenis:
• Om iets by te voeg.
• Om iets ekstra te sê; meer inligting verskaf.

Gebruik:
• Die loodgieter las 'n stuk pyp by. Ek het te min geld, kan by bylas?
• Sy het altyd 'n stertjie bygelas.

Sinoniem:
• aanheg
• aanlas
• aansluit
• aanvul
• byvoeg
• bywerk
• inlas
• toevoeg
• vergroot

Antoniem:
• wegvat

Vertaling:
Engels: to add, append, attach
Nederlands: bijlassen, toevoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 11 Julie 2026 10:16]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: aandrentel
Volgende onderwerp: telefoneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 11 16:26:44 UTC 2026