| rigtinggewend [boodskap #152144] |
Wo., 08 Julie 2026 14:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25893 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rigtinggewend
Afbreking: rig•ting•ge•wend
Samestelling: rigting + gee + -end
Byvoeglike naamwoord: rigtinggewend
Attributief: rigtinggewende
Betekenis:
• Wat die rigting of koers aanwys of bepaal.
Gebruik:
• Die hof se uitspraak in die saak word as rigtinggewend beskou.
Sinoniem:
• adviserend
• leidend
• leidinggewend
• rigtingbepalend
Afgelei:
• rigtinggewendheid
Vertaling:
Engels: direction-setting, directorial, guiding
Nederlands: richtinggevend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|