| platespeler [boodskap #152090] |
Do., 02 Julie 2026 15:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
platespeler
Afbreking: pla•te•spe•ler
Samestelling: plate + speler
Selfstandige naamwoord: platespeler
Meervoud: platespelers
Verkleinwoord: platespelertjie
Meervoud van verkleining: platespelertjies
Betekenis:
• (histories) 'n Toestel met 'n draaitafel en luidspreker wat musiek- of grammofoonplate speel.
Gebruik:
• Ek het nog 'n platespeler en hou daarvan om so af en toe na my ou plate te luister.
Sinoniem:
• draaitafel
• grammofoon
• plaatprater
Vertaling:
Engels: record player, turntable
Nederlands: platenspeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 02 Julie 2026 15:57] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|