| metatese [boodskap #152088] |
Do., 02 Julie 2026 15:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metatese
Afbreking: me•ta•te•se
Selfstandige naamwoord: metatese
Meervoud: metateses
Betekenis:
• (taalkunde) Die verskuiwing of omruiling van 'n klank of letters in 'n woord.
• (chemie) Die uitgeruil van elemente in 'n verbinding.
Gebruik:
• 'n Voorbeeld van metatese is wanneer "turksvy" uitgespreek word as "truksvy".
• Litiumboorhidried kan deur metatese met metaalchloriede ander boorhidriede vorm.
Wisselvorm:
• metatesis
Sinoniem:
• klankverspringing
Vertaling:
Engels: metathesis
Nederlands: metathesis, metathese
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|