| epigoon [boodskap #152082] |
Do., 02 Julie 2026 11:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
epigoon
Afbreking: e•pi•goon
Selfstandige naamwoord: epigoon
Meervoud: epigone
Betekenis:
• Iemand wat ander se werk of styl so slaafs navolg dat sy eie werk geen of min oorspronklikheid toon.
Gebruik:
• Kritici het die skrywer as 'n epigoon van sy beroemde voorganger beskryf.
Sinoniem:
• imitator
• nabootser
• navolger
Antoniem:
• baanbreker
• pionier
• vernuwer
Afgelei:
• epigonies
• epigonisme
Vertaling:
Engels: epigone
Nederlands: epigoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|