Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdoeselend
verdoeselend [boodskap #152081] Do., 02 Julie 2026 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25686
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdoeselend
Afbreking: ver•doe•se•lend
Samestelling: verdoesel + -end


Byvoeglike naamwoord: verdoeselend
Attributief: verdoeselende
Partitief: verdoeselends

Betekenis:
• Wat iets verdoesel (wegsteek of versluier); die ware toedrag van sake verbloem.

Gebruik:
• Hoe lank nog gaan die minister ons vrae met verdoeselende leuens beantwoord?

Sinoniem:
• misleidend
• verbloemend
• verhullend
• versluierend

Antoniem:
• onthullende

Afgelei:
• verdoeseling
• verdoeselaar

Vertaling:
Engels: concealing, obfuscating, evasive
Nederlands: verdoezelend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord verdoesel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 02 Julie 2026 11:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: opkommandeer
Volgende onderwerp: epigoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 02 13:48:19 UTC 2026