|
Re: Reis Vertellinge oor SA [boodskap #21533 is 'n antwoord op boodskap #21519] |
Fri, 05 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 5 Mar 1999 20:03:27 GMT, wrote:
| Johan, van 'n heel ander perspektief.
| Ek het net die gedeelte oor Pretoria
| gelees - oor die gay B&B.
|
| Tant Alie (Tant Miena se gesel.)
|
O hel ou tante! Dan het jy nou 'n heel skewe beeld van die hele storie.
Nietemin, die ou se skrywe was vir my goed en baie interessant. Het jy darem
geniet wat jy gelees het? Moet nou net nie 'n skewe beeld van Pretoria kry
nie!!
Jy weet, baie van daardie seuns kom uit Waterkloof snob huise....
|
|
|
|