Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opportunisties
opportunisties [boodskap #152059] Di., 30 Junie 2026 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25667
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opportunisties
Afbreking: op•por•tu•nis•ties
Samestelling: opportunis + -ties


Byvoeglike naamwoord: opportunisties
Attributief: opportunistiese

Betekenis:
• Wat elke moontlike geleentheid aangryp en benut, dikwels vir eie gewin of ten koste van ander.

Gebruik:
• Bobbejane is hoogs opportunisties en sal feitlik enige kos eet wat hulle kan vind.
• Die politikus het dalk te ver gegaan met sy opportunistiese uitsprake.

Vertaling:
Engels: opportunistic
Nederlands: opportunistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 30 Junie 2026 09:38]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ryloop
Volgende onderwerp: proteïenbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jun. 30 20:28:01 UTC 2026