Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -in
-in [boodskap #152041] So., 28 Junie 2026 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25691
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-in
Afbreking: -in


Agtervoegsel: -in

Betekenis:
• Vorm die vroulike van die manlike persoonsnaam.

Gebruik:
• Die agtervoegsel -in kom voor in woorde soos godin, heldin, vriendin en waardin.

Vertaling:
Nederlands: -in

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tele-
Volgende onderwerp: absint
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 00:16:56 UTC 2026