| Hunanees [boodskap #151993] |
Wo., 24 Junie 2026 09:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25621 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hunanees
Afbreking: Hu•na•nees
Uitspraak: ɦunɑˈniə̯s/
Selfstandige naamwoord: Hunanees
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chinese dialek wat Sentraal-China gepraat word.
• 'n Persoon van die Hunan-provinsie in China.
Gebruik:
• Sy praat vlot Hunanees.
• Hy is 'n Hunanees van geboorte.
Wisselvorm:
• Hoenannees (ongewoon)
Sinoniem:
• Hsiang
• Xiang
Vertaling:
Engels: Xiang, Hsiang
Nederlands: Hunanees, Xiang
Byvoeglike naamwoord: Hunanees
Attributief: Hunanese
Betekenis:
• Wat betrekking het op die Hunan-provinsie of sy taal/dialek.
Gebruik:
• Ek hou van Hunanese kos.
Vertaling:
Engels: Xiang, Hsiang
Nederlands: Hunanees, Xiang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|