Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rum
rum [boodskap #151987] Di., 23 Junie 2026 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25618
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rum
Afbreking: rum


Selfstandige naamwoord: rum
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk alkoholiese drank van suikerriet.

Gebruik:
• Nog 'n glasie rum en Coke?
• Hy drink 'n rum-en-Coke.

Afgelei:
• rumbottel
• rumfles
• rumgrok
• rumpoeding
• rumpons

Vertaling:
Engels: rum
Nederlands: rum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 24 Junie 2026 07:36]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitsnuf
Volgende onderwerp: stekelhaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 27 02:23:56 UTC 2026