Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verslank
verslank [boodskap #151979] Ma., 22 Junie 2026 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25580
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verslank
Afbreking: ver•slank
Samestelling: ver- + slank


Werkwoord: verslank
Verlede tyd: het verslank
Teenwoordige deelwoord: verslankend, verslankende
Verlede deelwoord: verslankte

Betekenis:
• Om skraler, slanker of maerder te word of te maak.

Gebruik:
• Die vet vrou is op 'n dieet om haar te help om te verslank.

Sinoniem:
• inkrimp
• vermaer
• wegkrimp

Antoniem:
• verdik

Afgelei:
• verslanker
• verslanking

Vertaling:
Engels: to slim down
Nederlands: verslanken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veereier
Volgende onderwerp: verslanking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 22 21:01:12 UTC 2026