Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontroue
ontroue [boodskap #151946] Sa., 20 Junie 2026 10:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25567
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontroue
Afbreking: on•trou•e
Samestelling: ontrou + -e


Selfstandige naamwoord: ontroue
Meervoud: ontroues

Betekenis:
• Iemand wat ontrou of dislojaal is.

Gebruik:
• Ek het die verraad van die ontroues gesien. [Psalms 119:158]

Sinoniem:
• verraaier

Vertaling:
Engels: unfaithful person, disloyal person
Nederlands: ontrouwe persoon


Byvoeglike naamwoord: ontrou
Vergrotende trap: ontrouer
Oortreffende trap: ontrouste
Attributief: ontroue

Betekenis:
• Attributiewe vorm van ontrou; wat nie getrou, lojaal of betroubaar is nie.

Gebruik:
• Die ontroue kêrel kom toe sy moses op 'n partytjie teë.

Vertaling:
Engels: unfaithful, disloyal
Nederlands: ontrouwe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 21 Junie 2026 07:09]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: teëstander
Volgende onderwerp: dislojaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 22 06:13:20 UTC 2026