Waars al die boodskappe? [boodskap #21453] |
Mon, 01 March 1999 00:00 |
Jacques van Dyk
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??
Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
niks nie....
Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????
Jacques
|
|
|
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21454 is 'n antwoord op boodskap #21453] |
Mon, 01 March 1999 00:00 |
Bryan
Boodskappe: 26 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Mon, 1 Mar 1999 11:44:39 +0200, "Jacques van Dyk"
wrote:
> Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??
> Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
> niks nie....
> Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????
> Jacques
Dis omdat jy 'n intekenaar by GIA is... ek was ook by hulle maar het
juis geloop omdat hul nuusbediener so pateties was. Ek is nou by 'n
ISP wie se nuusbediener baie beter is en gereeld opgedateer word.
Bryan
*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
|
|
|
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21508 is 'n antwoord op boodskap #21453] |
Wed, 03 March 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 3 Mar 1999 07:45:29 +0200, "jaku myir" wrote:
|Ek dink mense vlug weg van die alewige politieke gesanik. Dis basies al wat
|deesdae in hierdie nuusgroep aangaan. Mens sou sweer dat
|Afrikaanssprekendes niks anders het om oor te praat nie. (Wat sê dit van
|ons?...)
|
Jaku, begin bietjie vir ons 'n nuwe sinvolle onderwerp deur 'n lekker
nie-politieke stelling te maak en laat ons dit bespreek.
Of vertel ons waar jy bly en waarvan jy in jou omgewing hou.
Enige iets!
|
|
|
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21509 is 'n antwoord op boodskap #21453] |
Wed, 03 March 1999 00:00 |
Jaco
Boodskappe: 13 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink mense vlug weg van die alewige politieke gesanik. Dis basies al wat
deesdae in hierdie nuusgroep aangaan. Mens sou sweer dat
Afrikaanssprekendes niks anders het om oor te praat nie. (Wat sê dit van
ons?...)
Jacques van Dyk wrote in message ...
> Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??
> Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
> niks nie....
> Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????
|
|
|