Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vuurland
Vuurland [boodskap #151922] Do., 18 Junie 2026 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25529
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vuurland
Afbreking: Vuur•land
Samestelling: Vuur + land


Pleknaam: Vuurland

Betekenis:
• 'n Argipel suid van Suid-Amerika naby die Straat van Magellaan wat aan Argentinië en Chili behoort.

Gebruik:
• Vuurland is genoem na die vure van die inheemse bewoners wat snags deur die ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellaan langs die kus opgemerk is.

Sinoniem:
• Tierra del Fuego

Afgelei:
• Vuurlander

Vertaling:
Engels: Tierra del Fuego
Nederlands: Vuurland
Spaans: Tierra del Fuego

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bitterbos
Volgende onderwerp: uraanerts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jun. 19 01:06:37 UTC 2026