Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getalstelsel
getalstelsel [boodskap #151920] Do., 18 Junie 2026 11:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getalstelsel
Afbreking: ge•tal•stel•sel
Samestelling: getal + stelsel


Selfstandige naamwoord: getalstelsel
Meervoud: getalstelsels
Verkleinwoord: getalstelseltjie
Meervoud van verkleining: getalstelseltjies

Betekenis:
• 'n Stelsel wat die getalle en die berekeninge daarop definieer.

Gebruik:
• Die binêre getalstelsel het twee syfers, terwyl die desimale getalstelsel tien syfers het.

Wisselvorm:
• getallestelsel


Hiponiem:
• binêr
• desimaal
• heksadesimaal
• oktaal

Vertaling:
Engels: number system
Nederlands: getalsysteem, talstelsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 18 Junie 2026 11:02]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: mineralogies
Volgende onderwerp: bitterbos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 18:03:39 UTC 2026