Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » energiekrisis
energiekrisis [boodskap #151912] Wo., 17 Junie 2026 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
energiekrisis
Afbreking: e•ner•gie•kri•sis
Samestelling: energie + krisis


Selfstandige naamwoord: energiekrisis
Meervoud: energiekrisisse

Betekenis:
• 'n Kritieke situasie as gevolg van beperkte beskikbaarheid of hoë pryse van energie.

Gebruik:
• Die sluiting van die Straat van Hormuz, een van die belangrikste roetes vir die lewering van olie, het tot 'n wêreldwye energiekrisis gelei.

Sinoniem:
• energietekort

Verwant:
• gaskrisis
• oliekrisis

Vertaling:
Engels: energy crisis
Nederlands: energiecrisis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indigo
Volgende onderwerp: dowend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 22:30:09 UTC 2026