Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indigo
indigo [boodskap #151911] Wo., 17 Junie 2026 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indigo
Afbreking: in•di•go


Byvoeglike naamwoord: indigo
Attributief: indigo

Betekenis:
• Met 'n wasige blou kleur.

Gebruik:
• Sy dra 'n indigo rok.

Vertaling:
Engels: indigo
Nederlands: indigo


Selfstandige naamwoord: indigo
Meervoud: indigos

Betekenis:
• 'n Wasige blou kleur in die ligspektrum met 'n golflengte van 440 tot 420 nanometer.
• 'n Kleurstof met die kleur.

Gebruik:
• Het julle die denim in indigo?
• Sy kleur die materiaal met indigo.

Afgelei:
• indigoagtig
• indigobereiding
• indigoblou
• indigofabriek
• indigogeel
• indigokleur
• indigokleurig
• indigo-oplossing
• indigoplant
• indigorooi
• indigowit

Vertaling:
Engels: indigo
Nederlands: indigo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stekelhuidig
Volgende onderwerp: energiekrisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 21:56:27 UTC 2026