| verestoffer [boodskap #151905] |
Wo., 17 Junie 2026 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25519 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verestoffer
Afbreking: ve•re•stof•fer
Samestelling: vere + stoffer
Selfstandige naamwoord: verestoffer
Meervoud: verestoffers
Verkleinwoord: verestoffertjie
Meervoud van verkleining: verestoffertjies
Betekenis:
• 'n Stok met vere waarmee afgestof word.
Gebruik:
• Sy maak die huis skoon en stof die meubels met 'n verestoffer af.
Wisselvorm:
• veerstoffer
Vertaling:
Engels: feather duster
Nederlands: plumeau
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|