Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruskans
ruskans [boodskap #151899] Di., 16 Junie 2026 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruskans
Afbreking: rus•kans
Samestelling: rus + kans


Selfstandige naamwoord: ruskans
Meervoud: ruskanse
Verkleinwoord: ruskansie
Meervoud van verkleining: ruskansies

Betekenis:
• 'n Tyd of geleentheid om te ontspan en uit te rus.

Gebruik:
• Dis vakansie! Geniet die kort, maar welverdiende ruskans.

Sinoniem:
• blaaskans
• onderbreking
• pouse
• ruspouse
• rustyd
• verposing

Vertaling:
Engels: break, breather, rest period
Nederlands: rustpauze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varsgebak
Volgende onderwerp: verdedigingslinie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 02:47:22 UTC 2026