| verdroog [boodskap #151893] |
Di., 16 Junie 2026 07:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25505 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdroog
Afbreking: ver•droog
Samestelling: ver- + droog
Werkwoord: verdroog
Verlede tyd: het verdroog
Teenwoordige deelwoord: verdrogend, verdrogende
Verlede deelwoord: verdroogde
Betekenis:
• Om vog te verloor en droog te word.
Gebruik:
• Sonder gereelde water sal die boom verdroog.
Sinoniem:
• opdroë
• uitdroog
• uitdor
• uitdroog
• verdor
• verlep
• verskrompel
• verwelk
Afgelei:
• verdroging
Vertaling:
Engels: to dry up, dry out, dehydrate
Nederlands: verdrogen
Byvoeglike naamwoord: verdroog
Attributief: verdroogde
Betekenis:
• Wat droog geword het, dikwels figuurlik, lewenskrag verloor het.
Gebruik:
• Soos 'n skaduwee wat lank word, is my lewe naby sy einde, ek is soos verdroogde gras. [Psalm 102:12]
Vertaling:
Engels: dried up, withered
Nederlands: verdroogd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|