Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ridderlik
ridderlik [boodskap #151877] So., 14 Junie 2026 19:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ridderlik
Afbreking: rid•der•lik
Samestelling: ridder + -lik


Byvoeglike naamwoord: ridderlik
Vergrotende trap: ridderliker
Oortreffende trap: ridderlikste
Attributief: ridderlike
Partitief: ridderliks

Betekenis:
• Soos 'n ridder ('n ware heer) of met betrekking tot 'n ridder (histories).

Gebruik:
• Hy het haar ridderlik verdedig.

Sinoniem:
• dapper
• edelmoedig
• galant
• heldhaftig
• heroïes
• hoflik
• moedig

Antoniem:
• onridderlik

Afgelei:
• ridderlikheid

Vertaling:
Engels: knightly, chivalrous
Nederlands: ridderlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perdehings
Volgende onderwerp: hoofgebou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 15:01:05 UTC 2026