Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wagstaan
wagstaan [boodskap #151861] Vr., 12 Junie 2026 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25467
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wagstaan
Afbreking: wag•staan
Samestelling: wag + staan


Werkwoord: staan wag, wagstaan
Verlede tyd: het waggestaan

Betekenis:
• Om op 'n plek wag te hou.

Gebruik:
• Die soldate maak beurte om deur die nag wag te staan.
• Van die soldate wat waggestaan het, het aan die slaap geraak.

Sinoniem:
• bewaak
• waghou
• patrolleer

Vertaling:
Engels: to stand guard, stand watch
Nederlands: op wacht staan, wacht houden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onomkeerbaar
Volgende onderwerp: glasagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jun. 12 20:29:55 UTC 2026