Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenkrag
teenkrag [boodskap #151854] Vr., 12 Junie 2026 17:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25463
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenkrag
Afbreking: teen•krag
Samestelling: teen + krag


Selfstandige naamwoord: teenkrag
Meervoud: teenkragte

Betekenis:
• 'n Krag wat teen 'n ander krag inwerk.

Gebruik:
• Wanneer een voorwerp 'n krag op 'n ander voorwerp uitoefen, oefen die tweede voorwerp 'n teenkrag (negatiewe krag) in die teenoorgestelde rigting uit.

Sinoniem:
• teenwerking
• weerstand

Vertaling:
Engels: counterforce
Nederlands: tegenkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 12 Junie 2026 17:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beesboer
Volgende onderwerp: stootkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jun. 12 18:39:58 UTC 2026