Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beesras
beesras [boodskap #151830] Wo., 10 Junie 2026 08:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25436
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beesras
Afbreking: bees•ras
Samestelling: bees + ras


Selfstandige naamwoord: beesras
Meervoud: beesrasse

Betekenis:
• 'n Groep beeste met gemeenskaplike oorerflike eienskappe.

Gebruik:
• Die Afrikaner is 'n geharde beesras.
• Ander bekende beesrasse is die Angus, Alderney, Bonsmara, Brahman, Drakensberger, Holstein-Fries, Nguni, Seboe en Simmentaler.

Vertaling:
Engels: cattle breed
Nederlands: runderras

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatsreg
Volgende onderwerp: rekenaarmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 10 10:10:45 UTC 2026