| publiekreg [boodskap #151825] |
Wo., 10 Junie 2026 08:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
publiekreg
Afbreking: pu•bliek•reg
Samestelling: publiek + reg
Selfstandige naamwoord: publiekreg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die deel van die regstelsel wat die verhouding tussen die staat en sy onderdane reguleer.
Gebruik:
• Die publiekreg is omvattend en sluit die staatsreg, administratiefreg, strafreg, prosesreg en bewysreg in.
Antoniem:
• privaatreg
Afgelei:
• publiekregtelik
Vertaling:
Engels: public law
Nederlands: publiekrecht
Xhosa: umthetho woluntu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 10 Junie 2026 08:16] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|