Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkuil
kerkuil [boodskap #151824] Wo., 10 Junie 2026 07:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25436
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kerkuile
Kerkuile
kerkuil
Afbreking: kerk•uil
Samestelling: kerk + uil


Selfstandige naamwoord: kerkuil
Meervoud: kerkuile
Verkleinwoord: kerkuiltjie
Meervoud van verkleining: kerkuiltjies

Betekenis:
• 'n Uil met 'n hartvormige gesig en klein ogies, familie Tytonidae.

Gebruik:
Kerkuile hou daarvan om op sol­ders in skure, to­rings en ker­ke te broei.

Sinoniem:
• nonnetjieuil

Vertaling:
Engels: barn owl
Nederlands: kerkuil
Xhosa: isikhova
Zoeloe: isikhova

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 10 Junie 2026 07:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: honderas
Volgende onderwerp: publiekreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 10 09:54:00 UTC 2026